Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK

Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK

Informations sur l'application of Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK

Nom de l'application Wilde Diere Vasvra (Afrikaans)
Nom du paquet com.drcmarx.afrikawildediere
Version actuelle 3.11.7zg
Rating
Taille 21.5 MB
Nécessite Android Android 4.0.3+
Mise à jour 2018-07-19
Installe 100+
Catégorie Educational, Games
Développeur

Tags: , , , ,

Description de Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) APK

★★★ Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) ★★★

??? Nuut en Reeds Baie Gewild ???

Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) is n gratis woordbou vasvra wat gebruik kan word vir ontspanning en om jou kleuters en kleinkinders se woordeskat mee uit te brei.

Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) is vir ontspanning ontwikkel, maar kan terserlfdertyd geweldig baie help om die woordeskat van kleuters uit te brei.

Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) kan op enige Android foon of tablet gebruik word om woordeskat uit te brie of selfs net om lekker saam met jou kleuter of klienkinders plesier uit die spel te put.

Ontwikkel vir pret terwyl jy leer
Die Wilde Diere Vasvra (Afrikaans) Toep het n ingeboude leer-meganisme wat gebruik maak van bewese speel-leer beginsels.

Dit sluit in n self toetsing, onmiddelike terugvoer en om foute in privaatheid te kan maak.

Voordele van leer deur speel
Leer deur speel verbeter kognetiewe ontwikkeling.

Volgens Doris Bergen van die Miami University in die VSA verskaf leer deur speel n meganisme vir die ontwikkeling van probleem oplossing, sosiale vaardighede en algehele akademiese verbetering in geletterdheid, wiskunde en wetenskap.

Leer deur speel bou komunikasie vaardighede
Leer deur speel laat deelnemers toe om spraak en taal sowel as luister vaardighede aan te leer

Leer deur speel moedig die bou van verhoudings aan

Aangesien sosiale vaardighede n kritiese deel van taal ontwikkeling is, is een van die hulp funkies wat by hierdie spel ingebou is om hulp by vriende te vra. dit help nie net om die antwoord te bekom nie, maar bou ook sosiale vaardighede.

Woord definisies

Die spel maak gebruik van die algemene gebruiks taal defenisie van die prentjies wat gebruik word.

Maklike Spel tegnieke
Die spel maak gebruik van n maklike an kinder vriendelike speel tegniek, wat dit maklik maak om te begin speel sonder enige komplikasies.

Hulp Funksie
Die spel bied n verskeidenheid maniere van hulp aan om die oplossing te vind, indien benodig. Jy kan n enkel letter laat verskyn, die letters wat nie benodig word nie verwyder of selfs die korrekte antwoord wys (in geval jy regtig vashaak).

Kontak Ons
Indien jy enige vrae of kommentaar het, voel vry om ons te kontak by epos drcmarx@gmail.com
Ekstra vlakke bygevoeg

Plus de

Vocab Builder APK

Vocab Builder 3.12.7zg

Version 3.12.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 19, 2018 10:11

Filesize 19.4 MB

VOCAB GROWER APK

VOCAB GROWER 3.12.7zg

Version 3.12.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 14, 2018 03:48

Filesize 17.7 MB

Landmarks Locations APK

Landmarks Locations 3.12.7zg

Version 3.12.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 12, 2018 19:48

Filesize 24.3 MB

Name the Body Part (Quiz) APK

Name the Body Part (Quiz) 3.13.7zg

Version 3.13.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 12, 2018 18:46

Filesize 21.8 MB

Plaas Woorde (Kinders) APK

Plaas Woorde (Kinders) 3.10.7zg

Version 3.10.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 10, 2018 23:02

Filesize 21.8 MB

Sport (Quiz) APK

Sport (Quiz) 3.9.7zg

Version 3.9.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 09, 2018 19:44

Filesize 22.9 MB

Geometric Shapes (Quiz) APK

Geometric Shapes (Quiz) 3.16.7zg

Version 3.16.7zg

Developer drcmarx

Uploaded August 05, 2018 06:33

Filesize 18.1 MB